|

|

|
|
|
Simon wen drie uit
vier rondtes in die Gauteng skaakproewe - 22 Julie
|
Vrystaat se Cravenweekspan
& Simon
|
|
|

|
|
|
|
André Volsteedt
verduidelik vir Simon hoe om die bal die beste vas te
hou vir draaiballe.
|
Trots
en verlig om by die huis te wees - 3 Julie
|
|
|

|
|
|
|
Simon
hou duim vas vir Frankryk in die Wêreldbekersokkertoernooi
- en dit het gewerk! Dankie vir die bandjie, Corno,
en ons is ook jammer oor Nederland se gewelddadige uittog.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

|

|
|
|
21 Junie
- Die enigste kos is die wit sak wat bokant sy bed hang
- aarvoeding, en dit is koud, klinies, steriel en smaakloos.
|
Simon
het my afgeneem met die gewaad wat ek moet aanhê
as ek in sy kamer ingaan.
|
|
|

|

|
|
|
Simon lê op die bed terwyl die stamselle inloop. Die medikasie het hom uitgeskop
en ek kon hom nie kry om regop te sit nie. Ons het sy laaste mooi skoolfoto
(dankie LS Genl de la Rey) en sy foto saam met Lance Armstrong gevat om sy
hospitaalkamer op te kikker en om as motivering te dien. |
Die vd Westhuizens
en Simon
|
|
|

|
|
|
|
Simon geniet Annemarie Velloen se vis,
terwyl sy laaste besoekers, vir 'n lang tyd (die Cuthbertsons)
moet toekyk. |
|
|
|

|

|
|
|
Dr Johann Beukes &
Simon - 10 Junie 2006
|
Simon
& Michael - 10 Junie 2006
|
|
|

|

|
|
|
Simon en ouers Wouter
& Susan 5 Junie 2006 Donald Gordon
Medical Centre-
Parktown
|
Martin Botha se skaakles in die hospitaal
(Maandagaand 12 Junie 2006) |
|
|

|
|
|
|
Simon,
Ma Susan, tweeling suster Laetitia, oudste broer Wouter
en broer Abrie 5 Junie 2006
|
Simon & Dr Adam Nosworthy (Wits Donald Gordon Medical Centre)
6 Junie 2006
|
|
|

|
|
|
|
Simon & Prof Mariana Kruger (UP/Unitas).
|
Lance
Armstrong gee sy handtekening vir 'n trotse Simon op
17 Januarie 2006, danksy Reach for a Dream & Tiger
Brands
|
|
|
 |
|
|
|
26 September
2005
|
Jacques Kallis &
Simon
|
|